DA bekommerd oor besnoeide begroting vir toerisme

Luister meer plaaslike nuus op jou radio.
Vlieënier sterf in vliegongeluk naby Nelspruit-vliegveld

Luister meer nuus op 100.5FM.
GRATIS AANLYN LEES-EN-LUISTERBIBLIOTEEK

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) het sy nuwe gratis aanlyn lees-en-luisterbiblioteek bekend gestel. Die projek is van stapel gestuur na aanleiding van gesprekke met onderwysers oor leerders se gebrekkige leesvermoëns, en onrusbarende statistiek oor die afname van leesvaardighede onder eerstejaarstudente – alles tekens dat jongmense se blootstelling aan die Afrikaanse skrifbeeld aan die kwyn […]
Laeveld nuus – Week 45 van 2020

Luister meer op 100.5FM.
MTPA hersien tariewe om toerisme te bevorder

Luister meer op 100.5FM.
AfriForum Laeveld help met rampverligting

Luister meer plaaslike nuus op 100.5FM.
Toekomsvaardighede in die klaskamer

Kinders kan weens die daaglikse gebruik van tegnologie meer vaardighede al op skool aangeleer word. Dit sluit meer as net die leer van hoe apparate werk in, veral dit wat in die agtergrond gebeur om tegnologie te maak werk. As gevolg van die toename in die vierde industriële revolusie (4IR) is die soort vaardighede in […]
Mpumalanga gereed vir grootste eindeksamen nóg

Luister meer plaaslike nuus op 100.5FM.
Bergvlam-onnie gekies om Suid-Afrika internasionaal te verteenwoordig

Luister meer op 100.5FM.
Kansa-pretloop Vrydag by Mbombela-stadion

Luister meer op 100.5FM.