Middelmisbruik en misdaad: ‘Daar is ‘n duidelike korrelasie’
Daar is ‘n duidelike korrelasie tussen misdaad en dwelmmisbruik, sê Healing Wings se Nelson Mahamba. Hy wei uit oor die impak wat dwelms op mense se gedrag het. Luister hier: Kontak Healing Wings by 072-140-6081.
Calvary Christian School is 40 jaar oud

Calvary Christian School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, past. Pierre Eloff, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Mercia Maritz met Laeveld Brunch oor hoe hulle dit vier. Luister hier:
Alles wat IN is op die verhoog, begin by Toyota Innibos

As daar ooit ’n tyd was om alles wat IN is eerstehands te beleef, is dit tydens vanjaar se Toyota Innibos vanaf 2 tot 5 Julie. Verkope van produksiekaartjies open Donderdag, 30 April en feesgangers word genooi om hulself te verdiep in die wêreld van teater. Naranda Leeuwner vertel vir Sonop Ontbyt waarna feesganders alles […]
Laeveld Lugskou vanjaar groter en beter as ooit

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Gholfdag ten bate van Liznica House of Hope volgende maand in Witrivier
Liznica House of Hope versorg baba’s wat deur hul ma’s verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. ‘n Gholfdag het ten doel om hulle ondersteun op 8 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahné McDuling, vertel meer. Luister hier:
Dancing Queens fokus op danstreffers uit die verlede vanjaar

Witrivier se Dancing Queens keer terug na die planke met Flashback: Big Hit Dance Experience 30 Julie tot 1 Augustus. Vanjaar is dit ten bate van Feed the Need. Angela Kent vertel hoe vanjaar se produksie verskil van vorige jare. Luister hier:
Ignite the City Saterdag
Ignite the City vind Saterdag in Mbombela plaas. Lian Ferreira en Eunice Combrink vertel vir Laeveld Brunch meer oor dié jarelange interkerklike gebed en lofprysing. Luister hier:
Ken jou grondgebruiksregte

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Kry so ‘n lening vir ‘n eiendom

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Pumas skuif op na tweede op SA Beker-punteleer na hulle Bulldogs looi

Die verdedigende SA Beker-kampioene, die Airlink Pumas, het hul sterk vertoning die naweek voortgesit met ‘n klinkende 94-5 oorwinning – hul vierde van die seisoen – oor die Border Bulldogs by die Sisa Dukashe-stadion buite Oos-Londen Saterdag. Die naweek se uitslae hou Griekwas bo-aan die punteleer met 25 punte na vyf oorwinnings. Hulle word gevolg […]