Gholfdag ten bate van Liznica House of Hope volgende maand in Witrivier

Liznica House of Hope versorg baba’s wat deur hul ma’s verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word.

‘n Gholfdag het ten doel om hulle ondersteun op 8 Mei in Witrivier.

Die organiseerder, Yahné McDuling, vertel meer.

Luister hier: