Die sewe skole wat Saterdag aan die Laeveld Interhoër-atletiekbyeenkoms deelneem, ding ook mee om 100.5FM se gesogte Blêrbeker deur die beste gees te toon.

Hoërskool Rob Ferreira se dirigente het by Skedaddle in die ateljee kom kuier.
Luister hier:
Sien ook: Blêrbeker 2024: Barberton-dirigente




