Brandweerdienste moes gisteraand vir ongeveer twee ure werk om die bestuuder van ‘n swaarvoertuig wat hout vervoer het, uit die voertuig te bevry na dit op die Sabie/Witrivier-pad omgeslaan het.
Emer-G-Med paramedici kon hom daarna hospitaal toe haas vir behandeling.



