Die skoolvakansie is om die draai en baie kinders gaan gedurende die dag sonder volwasse toesig by die huis wees of by vriende kuier.
Callum MacPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch oor veiligheidskwessies wat ouers vooraf met hul kinders moet bespreek.
Luister hier:




