Haar nuwe boek, The Raven Protocol, is ‘n opleidingshandleiding, maar lees soos ‘n riller.
“Mense leer deur stories,” sê dr. Lizelle Grobler, ’n forensiese psigofisioloog en deskundige in neurolinguistiese programmering (NLP).
Dit het ten doel om die leser te leer hoe om NLP wat as wapen ingespan word, te identifiseer en hulself teen manipulasie te beskerm.
Sy het gesels met Sonop Ontbyt.
Luister weer:





