Flamboyant skool mik daarvoor om ‘n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge.
Hoof Gail van der Riet en Jess Redfern vertel meer oor wat dit is.
Luister weer:
Saterdag is daar ‘n opwipwinkel-mark om fondse in te samel vir die kamer. Ondersteun dit gerus by Bagdad-sentrum in Witrivier.






