Black Sable Risikobestuur: Let op klein waarskuwingstekens

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Kyk uit vir lekplekke aan jou plafon voor die skade vererger, maan Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur.

Hy gesels met Laeveld Brunch.

Luister hier: