Penryn se “The Things We Carry” ondersoek skoliere se ervarings

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Penryn College nooi Laevelders om die ervarings van jong kunstenaars te beleef met “The Things We Carry”-kunsuitstalling.

Michelle Booysen, die kunshoof, gesels met Sonop Ontbyt oor die uitstalling wat vir die volgende maand oop is vir die publiek.

Luister weer: