Die Graskop junior boks sensasies, Arion Fraser (weltergewig) en Dylan Roets (lig, middelgewig) het by die Saterdag Ontbyt ateljee kom inloer om oor hul onlangse oorwinnings te gesels by die Nasionale Boksbyeenkoms in Kaapstad.
Saam met hulle was die afrigter van Highlands Boxingklub asook die provinsiale afrigter, Lance Gibson.
Luister weer:




