Tweelingbroers maak Uplands báie trots

Siphesihle en Thubelihle Marule is tweelingbroers wat skoolgaan by Uplands danksy ‘n KLM-beurs. Binne vier jaar het hulle van nuwelinge in rugby tot provinsiale verteenwoordigers gevorder en vanjaar die eerste spelers van Uplands in 20 jaar geword wat vir die o.18-Cravenweek gekies is. Siphesihle het ook nasionale erkenning verwerf deur vir die SA Skole-A-span gekies […]
Luilekker Sondag: Tiffany Steyn

Die plaaslike sangeres, Tiffany Steyn, was Anne se gas tydens Luilekker Sondag gister. Luister weer:
Graskop-boksers wen SA-titels

Die Graskop junior boks sensasies, Arion Fraser (weltergewig) en Dylan Roets (lig, middelgewig) het by die Saterdag Ontbyt ateljee kom inloer om oor hul onlangse oorwinnings te gesels by die Nasionale Boksbyeenkoms in Kaapstad. Saam met hulle was die afrigter van Highlands Boxingklub asook die provinsiale afrigter, Lance Gibson. Luister weer: