Die verdedigende SA Beker-kampioene, die Airlink Pumas, het die Oostelike Provinsie Vrydag met 47-10 by Mbombela-stadion geklop.
Die span reis Vrydag na Bloemfontein vir ‘n kragmeting met die Cheetahs.
Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en Sam Sikiwe gesels ook met Sonop Ontbyt ook oor die Stonehouse 10’s die naweek.
Luister weer:





