Cure Day Mbombela bied slegs topgehalte sorg

Hierdie onderhoud is betaal deur die kliënt.
Die plaaslike uroloog, dr. Brighton Mashava, praktiseer nou by Cure Day-hospitaal in Mbombela.
Hy vertel vir Sonop Ontbyt dat die daghospitaal-konsep veral aanloklik is vir mans wat van hospitale en hul eie gesondheid wegskram.
Luister weer: