Deur ‘n BackaBuddy-rekening is meer as R100 000 al ingesamel vir haar om die nodige behandeling by M-Care te kry.

Meer is nodig. Angie se ma, Antoinette Massyn, gesels met 100.5FM.
Luister:
Die BackaBuddy-rekening is Funds for Angie.

Die BackaBuddy-rekening is Funds for Angie.