Pumas bly onoorwonne in SA Beker

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Die Airlink Pumas se sege oor die Suzuki Griekwas met 39-34 Vrydag by Mbombela-stadion plaas die gashere bo-aan die SA Beker-punteleer.
Dit was ‘n hoë-gehalte, hoë-drama-wedstryd en die Pumas bly die enigste onoorwonne span in vanjaar se kompetisie. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe is in die ateljee.
Luister weer: