Mbombela metaalmaatskappy gaan groen
Written by Mireille on February 19, 2025
MMC het ‘n ooreenkoms aangegaan met die energiegroep NOA om voortaan 70% van hul elektrisiteitsverbruik vanaf hernubare bronne te kry.
Louis Nel van die grootste verskaffer van hoë suiwerheid seleniumvrye mangaanmetaal in die wêreld gesels met Kies Koers.
Luister hier:
Sien ook: Beplan volgens wat jy weet, sê ekonoom
Tagged as groen energie Louis nel mangaan manganese metal company metaalmaatskappy in mbombela mmc noa
Author
Mireille
You may also like
Continue reading
