32 uur kragonderbreking doem op

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

‘n Groot deel van Mbombela sal vanaf Woensdag, 20 November, om 09:00 tot Donderdag, 21 November, om 17:00 sonder elektrisiteit wees, vir die munisipaliteit om instandhoudingswerk te doen aan die West Acres-substasie.

Ons gesels met Callum Mac Pherson oor hoe om veilig te bly.

Luister hier:

Sien ook: 32 uur kragonderbreking vir West Acres beplan