SolarFlair maak provinsie trots by Sasol-sonkrag-sonkraguitdaging

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Span MP SolarFlair het tydens die afgelope Sasol-uitdaging eerste onder die Suid-Afrikaanse spanne geëindig.

Hulle was ook algeheel vierde en vyfde in die Challenger-kategorie.

Klasie Botha en Graig Gebhart het hoeka vooraf gewaarsku hulle het vanjaar ‘n besonders goeie elektriese voertuig.

Hulle hou nabetragting saam met Sonop Ontbyt.

Luister weer:

Sien ook: KLCBT-finaliste bekendgemaak