100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Primary kannetjies deel hul passie vir Springbokke

Written by on September 25, 2024

Vyf van Nelspruit Primary se 0.9-spelertjies kuier op die vooraand van die Springbokke se toets teen Los Pumas in Mbombela by Skedaddle in die ateljee.

Mhlengi Nkosi, Monwabisi Phangisa, Lindokuhle Masango, Kwanda Sigudhla en Siya Hlongwane deel hul passie vir rugby.

Luister hier:

Sien ook: Foto’s: Bokke oefen by Mbombela-stadion – Radio Laeveld


×