Glansgeleentheid ten bate van siek kinders gehou
Written by Mireille on September 11, 2024
Die Lowveld Medical Arts & Culture Association (LMAC), ‘n nie-winsgewende organisasie, hou Saterdag ‘n swart-das geleentheid met musiek en kuns om fondse in te samel vir mediese uitgawes vir kinders in die Laeveld.
Dr. Attie van Wyk gesels met Sonop Ontbyt.
Luister weer:
Sien ook: Saru waarsku teen twyfelagtige webblaaie vir Bok-kaartjies in Mbombela – Radio Laeveld