100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Motoris tref glo leeu in wildtuin

Written by on August 12, 2024

SANParke sê hy ondersoek ‘n voorval waartydens ‘n voertuig na bewering eergister ‘n leeu in die wildtuin getref het.

Volgens die Krugerwildtuin het dit by ‘n besigtiging plaasgevind en geniet die voorval die hoogste aandag.

Die woordvoerder, Ike Phaahla, sê hulle kon die voertuigbestuurder met behulp van hul sekuriteitskameras opspoor.

Hy sê die eienaar sal waarskynlik beboet word.

Luister:

Foto ter illustrasie. Geneem deur Charles Gentle. 

Sien ook: Vlammies kroning Donderdag gehou


×