Hoe om jou elektrisiteitsmeter te herprogrammeer
Written by Mireille on August 7, 2024
Alle voorafbetaalde elektrisiteitsmeters landwyd is geprogrammeer om slegs tot 24 November te werk.
Die DA-raadslid, Philip Minnaar, verduidelik wat jy moet doen om te verseker jy het daarna nog krag.
Luister weer: