Francois Jacobs gesels op die vooraand van Innibos met Sonop Ontbyt oor waarna feesgangers kan uitsien van hom by die Boma-kuierteater tydens die fees.
Sy gesels-gaste sluit in Brendan Peyper – wat soos Jacobs self ‘n deelnemer was aan Op My Eish!
Luister hier:
Sien ook: Ontmoet klapgeveg kampioen




