Jy het waarskynklik posttraumatiese stresversteuring
Written by Mireille on May 20, 2024
Die meeste Suid-Afrikaanse volwassenes ly aan ‘n mate van posttraumatiese stresversteuring.
Sonja Stadler is ‘n positiewe sielkundige wat by die KLCBT se onlangse jaarvergering daaroor raad gegee het.
Linda Grimbeek deel dit.
Luister hier:
Sien ook: Hannon deel skoonheidswenke