Operation Smile bring hoop na Mpumalanga
Written by Mireille on May 20, 2024
Project Smile was verlede week in die Laeveld om operasies uit te voer op sowat 30 minder bevoorregte kinders met gesplete verhemelte en haaslip in Mpumalanga.
Fiola Lujabe en dr. Marius van der Walt gesels met Skedaddle oor dié internasionale nie-winsgewende organisasie.
Luister hier:
Sien ook: Loopbane: Passie vir mense nodig vir goeie verpleging