Laeveld Deli: Passie uit Covid-nood gebore
Written by Mireille on May 9, 2024
Charmaine Lombard, ‘n reisagent, moes tydens die Covid-pandemie ‘n tweede inkomste begin genereer.
Sy en haar man, Arno, het Laeveld Deli op die been gebring.
Dit is ‘n absolute passie vir die egpaar.
Luister hier:
Sien ook: Vlammiefees se gala-aand vanaand