Verkiesing 2024: So werk drie stembriewe vanjaar

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
steve schormann

Kiesers sal tydens die algemene verkiesing later die maand hul kruisies op drie stembriewe aanbring.

Steve Schormann gesels met Kies Koers oor hoe dit werk.

Luister hier:

Sien ook: Kom skou jou hond ten bate van DBV Witrivier – Radio Laeveld