Blind Guys in Mbombela skuif na ‘n nuwe perseel en môre is die amptelike opening.
Almal is genooi – en 100.5FM saai regstreeks uit vanaf die nuwe vertoonlokaal in Riverside.
John le Roux gesels met Skedaddle.
Luister hier:
Sien ook: Pumas Saterdag tuis teen Luiperds




