Twee generasies werk saam aan HandGebrandt
Written by Mireille on March 28, 2024
Wilma en Carel van Zyl het HandGebrandt begin as ‘n blote stokperdjie.
Mettertyd het hulle die sprong na markte gewaag en vandag is dit ‘n suksesvolle tweede inkomstestroom.
Wilma se pa dra ook sy vernuf by.
Sy vertel. Luister weer:
Sien ook: 100.5FM vier Internasionale Teaterdag só – Radio Laeveld