Begrotingsrede: Geen vuurwerke verwag
Written by Mireille on February 21, 2024
Wat hou die minister van finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede vanmiddag in?
Werner Oosthuizen van Efficient Wealth Nelspruit gesels met Sonop Ontbyt.
Hy sê die Nasionale Gesondheidsversekering is ‘n droom.
Luister weer:
Sien ook: 100 km vir Tswale