Sondag is Wêreldkankerdag
Written by Mireille on February 2, 2024
Elke jaar word Wêreldkankerdag op 4 Februarie herdenk.
Anita Schomburg, die dienskoördineerder by KANSA Laeveld, gesels met Amanda oor die mees algemene vorme van kanker wat mans en vroue kry.
Luister hier:
Sien ook: Finale naweek om te registreer om te stem