Hollandse Molen herleef
Written by Mireille on January 17, 2024
Yulandi Jansma het haar skoonpa se bakkery laat herleef met sy Hollandse Molen gebak en van sy eie unieke resepte.
Sy het uit verveeldheid tydens die grendeltydperk begin bak, maar mettertyd het haar vaardighede so verbeter dat sy haar skoonpa, Frank Jansma, se resepte aangeleer het om die Hollandse Molen te laat herleef.
Sy kuier op Kies Koers.
Luister weer hier:
Sien ook: Sonop gaan Bos met uile