Anin Jacobs: My reis met ‘strammenssiekte’

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Anin Jacobs

Anin Jacobs is 13 jaar gelede met Moersch-Woltman-sindroom, oftewel “strammenssiekte”, gediagnoseer.
Dit is ‘n seldsame neurologiese afwyking met kenmerke van ‘n outo-immuunsiekte.
Die bekende sangeres Celine Dion is ook onlangs daarmee gediagnoseer.
Sy het vanoggend in die ateljee saam met Neels kom uitsaai op 100.5FM.
Luister weer hier na haar verhaal:

Sien ook: Weermaglede red toergids uit Komatirivier