Finaliste vir KLCBT-toekennings 2023 bekend

Bly ingeskakel op 100.5FM en bly op hoogte van Laeveld gebeure.
KLCBT-toekennings Laeveld Ervaring

In hierdie week se episode van Laeveld Ervaring maak die operasionele bestuurder van die Kruger Kamer vir Sake en Toerisme, Linda Grimbeek, die finaliste bekend vir vanjaar se gesogte KLCBT-toekennings.
Luister hier:

Sien ook: Krisiskomitee ondersoek oplossings vir Lebombo