Skenk bloed, dit red werklik lewens
Written by Mireille on September 29, 2023
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) benodig dringend bloed en die Grove-skenkersentrum hou daarom môre ‘n groot skenkings-aksie.
Yolande Nel gesels met Charles oor hoe geskenkte bloed haar jongste dogter se gesondheid herstel het.
Yolande Nel gesels met Charles oor hoe geskenkte bloed haar jongste dogter se gesondheid herstel het.
Luister weer hier:
100.5FM sal Saterdag van 12:00 tot 16:00 regstreeks uitsaai vanaf die skenkersentrum, so maak seker jy kom skenk bloed en red lewens.