Die Oostelike streek van die Suid-Afrikaanse Sierduif-vereniging het Saterdag by i’langa Mall weer hul jaarlikse skou aangebied. Die verskeidenheid voëls het die publiek stomgeslaan. Kyk hier: