Trek jou hardloopskoene aan vir die Sudwala Screaming Monster

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Die Sudwala Screaming Monster vind op 29 April plaas.
Ada Ströh, die voorsitter van die Legogote-hardloopklub wat dit aanbied, het saam met Eddie Hall, die ondervoorsitter, met Gerhardt gesels.
Hier is alles wat jy moet weet. Luister weer.