In die nuus uit die Laeveld die week: Silulumanzi waarsku oor watertekorte weens beurtkrag, David Mabuza ontken bewerings van ramppokkery in Mpumalanga en familielede van veldwagters wat glo saam met sindikate werk word aangekla.
Luister die hooftrekke hier.



