Pelgrimsrus: ‘n Lewende museum
Written by Mireille on July 19, 2022
Pelgrimsrus is ‘n finalis in die Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie vir 2022 en jy het slegs tot Vrydag 12:00 om vir hulle te stem.
100.5FM het op besoek aan dié unieke Laeveldse juweel by inwoners gaan uitvind wat alles hierdie bekoorlike bestemming so spesiaal maak.
Luister weer hier.
Stuur ‘n SMS met “Pelgrimsrus” na 33157 en help om dié eer Laeveld toe te bring.