Laeveld nuus – Week 48 van 2021
Written by Mireille on December 3, 2021
In die nuus uit die Laeveld die week: Reisverbod laat Laeveld toerisme steier, VF Plus vra ingryping by munisipale skuld aan Eskom, meer as 80 vroue is sedert April in Mpumalanga vermoor en Bietjie-Bietjie-Bos skop af.
Luister die hooftrekke hier.