Laeveld nuus – week 46 van 2021

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Mbombela-raadslid aangekeer vir polisiebeampte se moord, nog geen arrestasies na LUR gekaap is, massiewe haelstorm tref Lydenburg en huldeblyke vir Theuns Jordaan.
Luister die hooftrekke hier.