Pinky Phosa Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Kuba

Yvonne “Pinky” Phosa is aangestel as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Kuba.
Church Unlimited wy nuwe kerkgebou in

Church Unlimited beplan om die nuwe, groter gebou beskikbaar te maak as ‘n gemeenskapsfasiliteit.
Laeveld nuus – Week 8 van 2022

Luister die hooftrekke van die afgelope week uit die Laeveld.
Geen winterfees vir Innibos in 2022

Die groot fees sal weer nie hierdie winter plaasvind nie, maar feesaktiwiteite word vir regdeur die jaar beplan.
KYK: Hoërskole vier geesweek voor interhoër 2022

Al sewe skole is baie opgewonde dat die byeenkoms weer kan plaasvind, en vier geesweek.
Ons Stad Mbombela vir skoner, veiliger dorpe

Ons stad Mbombela bekendgestel om inwoners te ondersteun om self hul dorpe in stand te hou.
Gewapende magte in Mbombela vereer

Cyril Ramaphosa sê dit is helde in uniform wat verseker Suid-Afrikaners kan snags in vrede slaap met die wete dat hul land veilig is.
Laeveld nuus – Week 7 van 2022

Luister meer op 100.5FM.
Dodetal van gru-ongeluk styg tot nege

Al die leerlinge was tussen vyf en 13 jaar oud.
Vlugte binnekort direk tussen KMIA en Duitsland

Eurowings Discover, ‘n filiaal van Lufthansa, sal vanaf middel November tot Maart volgende jaar drie weeklikse direkte vlugte tussen die twee bestemmings bied.