Man aangekeer wat brand stig in ANC kantoor

Die 60-jarige man is vanmiddag in Masoyi aangekeer.
Kyk: Curro Nelspruit wy Sycamore-teater in met skouspel

Leerlinge reik vir die sterre na lint amptelik geknip is.
Vermeende stroper vas in Sabi Sands

Die man was glo in besit van ‘n jaggeweer, knaldemper en mes.
Vyf voor hof oor motorfietse bestem vir Mosambiek

Hulle is in twee afsonderlike voorvalle Saterdag en Sondag deur die Nelspruit-blitspatrollie vasgestrek op die N4.
Laeveld nuus – Week 10 van 2022

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Luister weer: Man vertel van messteek

Jannie Ferreira is vroeg Dinsdagoggend met ‘n mes in sy maag gesteek toe hy twee vermeende diewe in sy erf betrap het.
Kaartjies vir All Black-toets in Mbombela Woensdag beskikbaar

Pryse wissel van R150 tot R1 500.
Nelspruit DBV vra publiek se hulp om Barberton te dien

Lize Pienaar sê hulle sal na die beste van hul vermoë dienste lewer, maar dit sal nie voltyds kan wees nie.
Laeveld nuus – Week 9 van 2022

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Mev. Mpumalanga deel groot planne om jeug te bemagtig

Juanry Crous beoog om haar nuwe platform te gebruik om haar droom te verwesenlik: om jeugdiges op te lei en te bemagtig.