In jou plaaslike nuusoorsig uit die Laeveld die week: Daar sal vanjaar weer geen winterfees vir Innibos wees nie, Our City of Mbombela is van stapel gestuur, Mbombela waarsku wanbetalers sal afgesny word, Blizzy kry ‘n naam en ‘n atletiek-skouspel wag Saterdag by die BUCO Laeveld Interhoër.
Luister die hooftrekke hier.




