Steve vier môre sy 60ste

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Steve Hofmeyr vier môre sy 60ste verjaarsdag, en dan gaan hy bekendstaan as Oom Steve.

Hy gesels met Sonop Ontbyt oor sy 40 jaar in die musiekbedryf.

Luister weer:

Foto: Louise Visser

Sien ook: Hou jou oë oop vir die positiewe