Riverside CID het ‘n program van stapel gestuur om rondloperkatte in die area te beheer.
Shivon Wiggins en Zani Barrish vertel hoe werk “Trap-Neuter-Return”.
Luister:
Besoek hul webtuiste hier om betrokke te raak.
Besoek hul webtuiste hier om betrokke te raak.