Vanjaar se El Niño-weerverskynsel sal moontlik die sterkste ooit wees.
Dit lei tot droë en uiters warm weer wat die brandgevaar tot die uiterste verhoog.
André Scheepers van die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging (Lefpa) vertel vir Laeveld Brunch hoe lyk die situasie tans in die Laeveld.
Luister:




