Sheri Brynard is een van die bekendste Suid-Afrikaners met downsindroom.
Sy gesels met ons voor Wêrelddag vir downsindroom wat jaarliks op 21 Maart plaasvind.
Luister hier:
100.5FM het ook die dag vandag by die kantoor gevier met “Different Sock Day”.
Boeta Roux het ook spesiaal by ateljee kom inloer.







