Rekord-brandstofpryse: Moontlike toename in diefstal verwag

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Callum MacPherson en Gerald Erasmus van Securicon sê weens die stygings in brandstofpryse raak die moontlikheid dat die diefstal daarvan sal toeneem ook groter.

Luister weer: